

Genade-skoene
Sy lê doodsmoeg in haar bed en staar na die gat in die plafon waar dit al heelnag water lek. Vandag is familiedag. In die kamer langsaan...


Onderwyser = Opvoeder
So is dit daardie tyd van die jaar. Die tyd wat ek doodmoeg en gefrustreerd elke dag terug gaan skool toe en in my agterkop myself die...


GLIMLAG IS GRATIS
Sielsmoeg en uitgeput, sit ek weereens op 'n Vrydagmiddag en geniet die bietjie me-time wat ek ten minste eenkeer 'n maand aan myself...


Gedebiteurde tyd
Tyd. 'n Baie relatiewe begrip. Meeste van ons het eenvoudig net nie genoeg daarvan nie. Sommiges het te veel. Elke dag is 'n gespook in...


KOMMUNIKASIE-GAPING
Daar is vir my min dinge wat soveel probleme en misverstande kan veroorsaak soos 'n kommunikasie-gaping, of net mooi geen kommunikasie....


ONDERWYSER-HART
Ek word gereeld gevra hoekom ek 'n onderwyser geword het. Soms wonder ek self hoekom. Dit wil voorkom dat dit my Meestersgraad is wat...


PLAASKIND
Plaaskinders is spesiale mense. Ek praat nou nie hier van die moderne plaaskind met sy Merrel bootse wat hy asb tog net probeer skoonhou...


SUSTER LIEFDE
Ek is die oudste van twee dogters. Net ons twee. Ons was nou nie juis baie close as kinders nie. Vier jaar verskil was relatief groot vir...


GLIMLAG KRAG
Sue Heck van "In the middle" glo vas dat 'n glimlag aansteeklik is. Ek is geneig om met haar saam te stem. 'n Enkele glimlag kan so baie...


STERK VROUE VERSTERK MEKAAR
Sterk vroue versterk mekaar. Dit is iets wat ek persoonlik ervaar. Hoekom vrouens mekaar nie meer kan ondersteun en opbou nie is iets wat...